Libido en Spiritualiteit – Deel 4
S01E10 Libido en Spiritualiteit – Deel 4
Latest Episodes
July 9, 2024 1
In die begin van 'n verhouding is dit moeilik om die prioriteit skaal akkuraat te lees. Jy geniet al die aandag, tyd en energie van die persoon, en is wonderlik natuurlik. Ons maak selfs die afleiding dat dit is hoe dit vir altyd gaan wees. Ek gaan altyd my maat se #1 prioriteit wees. Dit is nie lank in die verhouding in, voordat ons minder aandag, tyd en energie kry van ons maats af. Dit is dan maklik om kwaad te raak en te voel ons is nie meer #1 nie.
Voordat jy die VIDEO kyk.
Voel jy nog soos jou maat se top prioriteit?