Elke verhouding begin met die ontmoeting, dan kom die verloofring en dan die trouring en later die ontnugtering.