May 22, 2023 8
Hostage Negotiation Kommunikasie Tegniek
July 17, 2023 5
Fokus op persoonlike groei eerder as om die beste maat te vind
November 10, 2023 5
Vermei daai knee-jerk reaksies
December 20, 2023 8
Hoe kan ek my kind beskerm teen molestering?
Baie ouers glo dat seksvoorligting wat te vroeg begin, skade aan hulle kinders kan veroorsaak. So hulle los dit en los dit totdat daardie seun of dogter self informasie oor seks gaan soek. By vriende of die Internet. Jy as ouer, moet die beste bron van inligting wees oor seks! Jy moet die veilige spasie wees vir vrae. En dit beteken dat jy eerste moet wees met gesonde inligting. Janet vertel jou meer in die video.