July 9, 2024 1
Libido en Spiritualiteit - Deel 1
July 9, 2024 1
Libido en Spiritualiteit - Deel 2
July 9, 2024 1
Libido en Spiritualiteit - Deel 3
In die volgende vier videos bespreek ons die oorsprong van die mens soos beplan deur God, gebaseer op Genesis 2:7. Ons bespreek ook die misverstande rondom seks en seksuele begeertes, en beklemtoon dat seksuele passie deel van God se plan vir ons as lewende wesens is.