May 7, 2023 12
Inligting oor seks veroorsaak nie trauma nie
May 7, 2023 15
Hogwarts
May 7, 2023 9
Hoe oud is oud genoeg vir seks education
May 22, 2023 7
Woede is soms eintlik net verleentheid
July 29, 2023 19
Barbie
July 29, 2023 27
Transgender
November 10, 2023 12
Ongemaklike Gesprekke
November 10, 2023 15
Wat om te doen as jou kind jou seks toys vind
November 10, 2023 15
Wat maak jou gay?
Baie ouers glo dat seksvoorligting wat te vroeg begin, skade aan hulle kinders kan veroorsaak. So hulle los dit en los dit totdat daardie seun of dogter self informasie oor seks gaan soek. By vriende of die Internet. Jy as ouer, moet die beste bron van inligting wees oor seks! Jy moet die veilige spasie wees vir vrae. En dit beteken dat jy eerste moet wees met gesonde inligting. Janet vertel jou meer in die video.