Die tweede seksuele liefde wat jy nodig het in jou verhouding is bewondering. Bewondering van jou maat se liggaam. Amper asof jy nie jou hande daarvan kan afhou nie. Hier is vir jou jou praktiese maniere hoe jy bewondering in jou lewe en seks lewe kan inbring